Spinasiebeet

Spinasiebeet
Rooispinasie groei by "Slow Food Nation"
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
Subspesie:
B. vulgaris
subsp. cicla

Sinonieme[1][2]
  • Beta vulgaris var. cicla L. (basioniem)

Spinasiebeet of Snybeet (Beta vulgaris subsp. vulgaris var. vulgaris, soms ook Beta vulgaris subsp. vulgaris var. cicla),[3] is 'n blaarryke plant van die amarantfamilie (Amaranthaceae) waarvan die blare of blaarstele as 'n groente geëet word. Dit word in verskeie kulture se kookkuns gebruik. Die blare kan groen of rooierig gekleur wees; spinasiebeet se stingels wissel ook in kleur.[3] Spinasie word gekweek om hoogs voedsame blare te hê en word beskou as een van die gesondste groentes beskikbaar, dit maak dit 'n gewilde toevoeging tot 'n gesonde dieet (soos ander groen blaargroentes).[4] Spinasie bestaan al vir eeue lank, maar as gevolg van sy ooreenkoms met beet is dit moeilik om die presiese ontwikkeling van die verskillende variëteite van spinasie en beet te bepaal.[5]

  1. 1,0 1,1  Hierdie plant, behandel as 'n subspesie van Beta vulgaris, is die eerste keer gepubliseer in Synopsis der Deutschen und Schweizer Flora 2: 720. 1846. Sy basioniem is B. vulgaris var. cicla L. "Naam – Beta vulgaris subsp. cicla (L.) W.D.J.Koch". Tropicos (in Portugees). Saint Louis, Missouri: Missouri Botanical Garden. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 November 2019. Besoek op 26 Augustus 2011. Basionym: Beta vulgaris var. cicla L.
  2. 2,0 2,1  Die basioniem B. vulgaris subsp. cicla (B. vulgaris var. cicla L.) is oorspronklik beskryf en gepubliseer in Species Plantarum 1: 222. 1753. "Name – Beta vulgaris var. cicla L." Tropicos (in Portugees). Saint Louis, Missouri: Missouri Botanical Garden. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2019. Besoek op 26 Augustus 2011. Annotation: as "Cicla"
  3. 3,0 3,1 [1] 17 November 2011, The New York Times
  4. whfoods.org Geargiveer 21 April 2021 op Wayback Machine, World's Healthiest Foods, George Mateljan Foundation, 17 November 2011
  5. cliffordawright.com, 17 November 2011, Clifford A. Wright

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search